Facebook

    



Annalise Wiid is van woorde en wysies aanmekaargeweef

 

 

Sy skryf - stories, liedjies, rubrieke,


wat vertel van God en van die lewe


 

En sy reis - sing-sing, die wêreld vol -


om dit met gehore te deel